Hand Me Hope

Our New Thrift Store Our Newly opened Thrift store is situated 53 Kruger Street Petersfield in Springs Opening times are :- Tuesday -Friday 9h00 to 16H00 Saturdays 9h00 -13h00 Sunday Monday and public holidays closed Hand Me Hope Shop accepts donated items such as clothing, shoes,baby goods and household items all proceeds from sales go to help fund Springs Child […]

“Springs monster’s house of horror “

‘n Pa van vyf kinders is steeds in die tronk nadat hy 5 jaar gelede skuldig bevind is aan onder meer poging tot moord en kinderverwaarlosing en -mishandeling. Die sogenaamde Springs Monster en sy vrou se huis het die naam die Huis van Gruwels gekry. Nou vertel hul oudste seun Herman van Moerkerken wat agter die geslote deure gebeur het.